Praktyk Bestuurder

Praktyk Bestuurder

 

Ons praktyk

 

Ons is opsoek na ‘n praktyk bestuurder vir ons spreekkamers in Stellenbosch.

 

Verpligtinge is hoofsaaklik rekeninge, kwotasies, ontvangs van betalings en sekere diverse take binne die praktyk raamwerk.

 

Salaris is om en by R20 000 per maand (Onderhandelbaar)

 

Ons behoefte

 

Praktyk bestuurder wat aan die volgende vereistes voldoen.

 

  1. Ervaring in praktyk bestuur of soortgelyke bestuur posisie
  2. Goeie leier eienskappe
  3. Deeglike kennis van mediese fonds adminastrasie en rekening hantering
  4. Rekenaar vaardig tov die opstel van mndelikse spreed sheets wat praktyk syfers en omset weerspieel
  5. Die vermoee om druk te kan hanteer.
  6. Die indeling van die elektroniese dagboek op n daaglikse basis
  7. Die kontrolering van verlof

 

 

 

 

 

Application Form